Het u hulp nodig om 'n unieke reisplan vir u verblyf te maak? Of, het jy eenvoudig 'n vraag wat ons nie beantwoord het nie? Kom in kontak met ons en ons sal dadelik terugkom.
'n Ontdekkingstog in 'n unieke eko-paradys van flora en seelewe aan die mees suidelike punt van Afrika
Mense. Plante. Plekke.
Geniet 'n gesinsvakansie vol opvoedkundige en inspirerende aktiwiteite.
MORE PLANT SPECIES THAN THE AMAZON
100 ENDANGERED PLANT SPECIES
4 SPECIES THAT EXIST NOWHERE ELSE IN THE WORLD
ANCIENT MILKWOOD FORREST KNOWN TO GROW OVER 1000 YEARS OLD
MARINE BIG FIVE
6 MAMMALS OF CONSERVATION CONCERN
PRYSE EN TOEKENNINGS
2013 - Best Hotel
Finalist: Tourism for Tomorrow Awards
The 101 Best Hotels in the World
National Geographic
Best Family Hotel in the world
Progressief, natuurlik, inklusief
Ons gaan verder as om net hierdie ongerepte fynbos paradys, wat ons noem tuis, te bewaar. Ons is voortdurend besig met navorsing en ons innoveer en pionier nuwe maniere om dinge te doen. Dus, wen ons gesogde eko-toekennings.
Garden Lodge het 'n gesellige atmosfeer in 'n veilige omgewing. Ouers kan ontspan terwyl die kinders verskeie opvoedkundige en prettige aktwiteite in die speelkamer geniet of buite onder toesig van opgeleide oppassers speel.
Die moderne en minimalistiese ontwerp dra by tot Forest Lodge se kalmerende atmosfeer. Ontspan in een van die sestien alleenstaande suites en ervaar die skoonheid wat jou omring. Asem die fynbos-gegeurde lug in terwyl die magiese krag van die natuur al jou bekommernissse laat verdwyn.
Ons twee private villas is die toppunt van afgesonderde luukse, met onvergeetlike ervarings vir ons uitsoek-gaste. Met die fyn aanvoeling vir voortreflike diens van ‘n private sjef, butler en natuurgidse sal in ‘n huislike omgewing van ongeëwenaarde gehalte in elke behoefte voorsien word.
A wonderfully relaxed weekend at Grootbos. We did the horse riding and the beach picnic which we thoroughly enjoyed.
Lyle Muller - South Africa
Grootbos is the perfect place if you simply want to relax, enjoy a spa treatment, lie by the pool and soak in the gorgeous surroundings.
Michelle M - South Africa
A fantastic resort that also caters for children. We had our eight year old and it had the feel of a stylish resort which was exceedingly child friendly.
Stella M - Australia
Tranquil beauty - we enjoyed horseback riding, 4x4 tour, caves, whale watching, the spa and of course the food. There were other activities offered but our kids loved the horses.
Wesley Bewick - Gabon
Garden Lodge is very kiddie friendly and the staff went out of their way to make our 6 year old feel right at home.
Gesinne kan deel in 'n hele reeks prettige en opvoedkundige aktiwiteite, van die plaaslewe tot die sorg van diere. Leer van bewaring en die geskiedenis van die gebied terwyl julle grotte besoek en rotspoele bekyk, of geniet die opwinding van 'n skattejag in die eeue oue Melkhoutbos.
By Grootbos neem ons almal in ag. Kinders kry hul eie verwelkomingsdrankies en die kinderspykskaart bied 'n wye, opwindende keuse. Ouers kan hulle oorgee aan kulinêre heerlikhede, berei van vars bestanddele wat plaaslik verkry is.
Interaktiewe en prettige eetervarings
Gaan haal op die plaas eiers vir ontbyt uit, bak saam pannekoek en wafels of eet springmielies terwyl die gesien saam fliek. Geniet gourmet-aandetes of buffets wat deur ons ervare en toegewyde sjefs berei word.
Luister na stories oor wyn terwyl julle meer leer oor sommige van die nabygeleë plase en die gehalte-wyne wat hulle produseer. Onderneem 'n begeleide toer, geniet kos en wyn wat as pasmaats voorgesit word, of luister wat ons ervare sommelier oor die verskillende wyne en oesjare te vertel het.
Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.