Het u hulp nodig om 'n unieke reisplan vir u verblyf te maak? Of, het jy eenvoudig 'n vraag wat ons nie beantwoord het nie? Kom in kontak met ons en ons sal dadelik terugkom.
Voed jou siel in 'n unieke eko-paradys van flora en seelewe aan die mees suidelike punt van Afrika.
Ontdek die uitsonderlike natuurwonders op ons luukse reservaat.
2500 Hectares of pristine wilderness
100 ENDANGERED PLANT SPECIES
800 Plant species: 6 newly discovered here
3 Milkwood forests over 1000 years old
The wonder of the Marine Big Five
6 MAMMALS OF CONSERVATION CONCERN
PRYSE EN TOEKENNINGS
Innovation Awards Winner - Experience Africa
2013 - Best Hotel
Hideaway of the Year
The 101 Best Hotels in the World
Unique Lodges of the World.
Volhoubare toekoms
By Grootbos bewaar ons nie bloot die ongerepte natuur wat ons omring nie. Ons is voortdurend besig met navorsing en innovering, en bly so aan die voorpunt van nuwe maniere om dinge te doen – ten einde die lewe van mense in die gemeenskap te help verbeter sowel as om 2500 hektaar flora en fauna te bewaar.
Geniet julle eie gesellige kaggel, ontspan by kerslig in die bad of kyk van julle private dek hoe die son sak. By Garden Lodge geniet gaste eksklusiwiteit en privaatheid, met asemrowende vergesigte en die vreedsame klanke van die natuur.
Ons twee private villas is die toppunt van afgesonderde luukse, met onvergeetlike ervarings vir ons uitsoek-gaste. Met die fyn aanvoeling vir voortreflike diens van ‘n private sjef, butler en natuurgidse sal in ‘n huislike omgewing van ongeëwenaarde gehalte in elke behoefte voorsien word.
Kulinêre en wyntoer pakkette vir gesinne, wittebroodjies, troues, konferensies en naweekuitstappies
Stylvolle aandetes
Ons vyfster-sjefs sal vir jou perfekte maaltye berei terwyl jy ontspan en die rustigheid geniet.
Ons watertand-maaltye van die buffet of à la carte word altyd berei van die varsste bestanddele van ons organiese plaas of van verskaffers van die omgewing.
Luister na stories oor wyn terwyl julle meer leer oor sommige van die nabygeleë plase en die gehalte-wyne wat hulle produseer. Onderneem 'n begeleide toer, geniet kos en wyn wat as pasmaats voorgesit word, of luister wat ons ervare sommelier oor die verskillende wyne en oesjare te vertel het.
Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.